| Modulekode | JMT 451 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Innoverende en kreatiewe onderrig en onderrigvaardighede in Ingenieursgrafika en Ontwerp word behandel. Die volgende word ook aangespreek: tematiese beplanning; seleksie en gebruik van verskeie bronne; assesseringspraktyke in Ingenieursgrafika en Ontwerp; kommunikasievaardighede en klaskamerbestuur in Ingenieursgrafika en Ontwerp; en onderrigfilosofie in Ingenieursgrafika en Ontwerp. |
| Modulekrediete | 3.00 |
| Programme | |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App